Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "wat verby is" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
"wat verby is" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX [boodskap #38099] Wo, 03 Januarie 2001 19:28
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

wat verby is
Christine Barkhuizen Le Roux

die ou paaie is opgekap
die mure platgestoot
die meubels opgepak
die werf gestroop

ek voel aaneen die haartjies
van die vroeë perskes teen my wang
en proe nog die koejawels
se vrankpienk op my tong

die naaste wat my hart
aan soet sou kom
Vorige onderwerp: "Kryt" deur RONNIE BELCHER
Volgende onderwerp: "Gebed om 'n Basterkaptein" deur RONNIE BELCHER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 18:37:33 MGT 2024